Tafelberg en die Book Lounge nooi jou uit na die bekendstelling van Loftus Marais se debuutbundel, Staan in die algemeen nader aan vensters. Die outeur sal in gesprek met Marlene van Niekerk word.
maar bring it on, klits daai winde onder jou kranse op
en give it all you’ve got
my hart het vier groot plaashuiskamers, plek vir teenstrydigheid in die slaapkamer
met sy vuil lakens en retro koos
hang ‘n landskapportret
realisties, en skeef
Event Details
Please register or log in to comment