Tafelberg en The Book Lounge nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van As almal ver is, saamgestel deur Danie Marais.
Francois Smith gesels met bydraers David Kramer, Andries Bezuidenhout en saamsteller Danie Marais.
Sien jou daar!
Boekbesonderhede
Please register or log in to comment