Go to BOOK SA home
09 Feb 2010

NB

@ BOOK Southern Africa

Video: Karin Eloff gesels met Margit Meyer-Rödenbeck oor Stiletto

November 2nd, 2009 by Ronel S

StilettoKarin Eloff het haar outobiografiese boek, Stiletto, begin skryf toe sy swanger was, want dit was die eerste keer in jare wat sy nie gedrink of drugs gebruik het nie.

“Dit het my die geleentheid gegee om te dink: wat is ek besig om te doen met my lewe?” sê Eloff in ‘n video van NB-uitgewers op YouTube.

Dit was vir haar ‘n nodige katarsis. Sy moes haar ervarings in die seksbedryf neerskryf om sin te maak daaruit en te kan aangaan met haar lewe.

YouTube Preview Image

Boekbesonderhede

Scribd.com book preview:

Stiletto: My lewe in die seksbydrif

Please register or log in to comment