Human & Rousseau en The Book Lounge nooi jou uit na die bekendstelling van Abraham H de Vries se nuwe kortverhaalbundel, Verbeel jou dis somer.
Die outeur sal in gesprek met Kerneels Breytenbach word. Sien jou daar!
Boekbesonderhede
Please register or log in to comment