Go to BOOK SA home
21 Mar 2010

NB

@ BOOK Southern Africa

Video: Mathews Phosa lees voor uit Deur die oog van ‘n naald

November 9th, 2009 by Ronel S

Deur die oog van 'n naaldMathews Phosa is ‘n meester van, soos een van sy gedigte sê, “Talle tale”, maar dit is in Afrikaans wat hy homself in sy digbundel Deur die oog van die naald uitgedruk het.

Kyk hier hoe lees Phosa voor uit die bundel wat onlangs heruitgegee is met 15 nuwe gedigte. In hierdie video van NB-uitgewers op YouTube lees Phosa die gedigte “Talle tonge”, ‘n “Baadjie met ‘n gaatjie” en “Roer boetie roer”.

In eenvoudige taal sê sy gedigte baie oor apartheid, sowel as die huidige bestel.

YouTube Preview Image

Book details

Please register or log in to comment