
Anoeschka von Meck hoop Vaselinetjie is ‘n “blessing” vir enigeen wat dit lees.
Kyk hierdie video van NB-uitgewers op YouTube waarin Von Meck die boek bekendstel. Dit gaan oor ‘n wit meisie wat by ‘n bruin familie grootword en dan na ‘n kinderhuis gaan.
In die video is sy buite Calvinia in die Hantam Karoo. “Dit lyk nogal baie soos wat ek in gedagte gehad het toe ek die boek geskryf het,” sê sy.
Video: Anoeschka von Meck oor Vaselinetjie

Boekbesonderhede
Please register or log in to comment